Studiehulp
Whitney, Newel K.


Whitney, Newel K.

’n Vroeë leier in die herstelde Kerk. Newel K. Whitney was die biskop in Kirtland, Ohio (Verenigde State van Amerika) en het later as Presiderende Biskop van die Kerk gedien (L&V 72:1–8; 104; 117).