Studiehulp
Efésiërs, Sendbrief aan


Efésiërs, Sendbrief aan

In die Nuwe Testament, ’n sendbrief geskryf deur die Apostel Paulus aan die Heiliges in Éfese. Die sendbrief is van groot belang want dit bevat Paulus se leer oor die Kerk van Christus.

Hoofstuk 1 bevat die gewone begroeting. Hoofstuk 2–3 verduidelik die verandering wat plaasvind in mense wanneer hulle lede word van die Kerk—hulle word mede-burgers van die Heiliges, met nie-Jode en Jode wat verenig is in een Kerk. Hoofstuk 4–6 verduidelik die funksies van Apostels en profete, die noodsaaklikheid vir eenheid, en die noodsaaklikheid om die volle wapenrusting van God op te neem.