Studiehulp
Whitmer, Peter, Jr.


Whitmer, Peter, Jr.

’n Vroeë leier in die herstelde Kerk en een van die Agt Getuies van die Boek van Mormon. Sien “Die Getuienis van Agt Getuies” in die inleidende bladsye van die Boek van Mormon. Die Here het aan hom persoonlike opdragte gegee in Leer en Verbonde 16 en 30:5–8.