Studiehulp
Verenigde Orde


Verenigde Orde

’n Organisasie waardeur die Heiliges in die vroeë dae van die herstelde Kerk gestrewe het om die wet van toewyding te leef. Individue het eiendom, goedere en winste gedeel en hierdie dinge ontvang volgens hulle behoeftes en benodigdhede (L&V 51:3; 78:1–15; 104).