Studiehulp
Salem


Salem

Die stad in die Ou Testament waar Melgisédek geheers het. Dit was moontlik geleë waar die hedendaagse Jerusalem is. Die naam Salem is baie soos ’n Hebreeuse woord wat “vrede” beteken.