Studiehulp
Aser


Aser

In die Ou Testament, ’n seun van Jakob en Silpa, Lea se slavin (Gén. 30:12–13).

Die stam van Aser

Jakob het vir Aser geseën (Gén. 49:20), en Moses het die afstammelinge van Aser geseën (Deut. 33:1, 24–29). Hierdie afstammelinge is “dapper helde” genoem (1 Kron. 7:40).