Studiehulp
Hemelvaart


Hemelvaart

Die formele vertrek van die Saligmaker van die aarde, veertig dae na sy Opstanding. Die Hemelvaart het plaasgevind vanaf ’n punt op die Olyfberg in die teenwoordigheid van die dissipels (Mark. 16:19; Lk. 24:51). Tydens daardie geleentheid het twee engele uit die hemel getuig dat die Here in die toekoms “net so” sal terugkeer (Hand. 1:9–12).