Studiehulp
Sadduseërs


Sadduseërs

’n Klein maar polities magtige groep onder die Jode. Hulle is moontlik meer bekend vir hulle onbuigbare geloof in gehoorsaamheid aan die letter van die Mosaïese wet, vir die verwerping van die bestaan van geeste en engele en ook die leringe van die Opstanding en die ewige lewe (Mark. 12:18–27; Hand. 4:1–3; 23:7–8).