Studiehulp
Phelps, William W.


Phelps, William W.

’n Vroeëre lid en leier in die Kerk nadat dit in 1830 herstel is. Die Here het vir William Phelps geroep om ’n drukker te wees vir die Kerk (L&V 57:11; 58:40; 70:1).