Studiehulp
Hooglied van Salomo


Hooglied van Salomo

’n Boek in die Ou Testament. Die Profeet Joseph Smith het aangetoon dat die Hooglied van Salomo nie ’n geïnspireerde geskrif is nie.