Studiehulp
Nahum


Nahum

’n Ou Testamentiese profeet van Galiléa wat sy profesieë opgeteken het ongeveer tussen 642 en 606 v.C.

Die boek van Nahum

Hoofstuk 1 spreek van die verbranding van die aarde by die Tweede Koms en van die Here se barmhartigheid en krag. Hoofstuk 2 vertel van Ninevé se vernietiging wat ’n voorafskaduwing is van wat in die laaste dae sal kom. Hoofstuk 3 gaan voort om Ninevé se ellendige vernietiging te voorspel.