Studiehulp
Gawes van die Gees


Gawes van die Gees

Spesiale geestelike seëninge wat deur die Here gegee word aan waardige individue tot hulle eie voordeel en vir hulle om te gebruik om andere te seën. Vir ’n beskrywing van die gawes van die Gees, bestudeer Leer en Verbonde 46:11–33; 1 Korinthiërs 12:1–12; Moroni 10:8–18.