Studiehulp
Isak


Isak

’n Ou Testamentiese patriarg. Sy geboorte aan Sara en Abraham op hulle oudag was ’n wonderwerk (Gén. 15:4–6; 17:15–21; 21:1–8). Abraham se gewilligheid om Isak te offer was ’n sinnebeeld van God en sy Eniggebore Seun (Jakob 4:5). Isak was erfgenaam van die beloftes van die verbond van Abraham (Gén. 21:9–12; 1 Ne. 17:40; L&V 27:10).