Studiehulp
Klaagliedere, Boek van


Klaagliedere, Boek van

’n Boek in die Ou Testament, geskryf deur Jeremia. Dit is ’n versameling van gedigte of liedere van smart as gevolg van die val van Jerusalem en die volk van Israel. Die boek is na die val van die stad geskryf in ongeveer 586 n.C.