Studiehulp
Judas, Broer van Jakobus


Judas, Broer van Jakobus

In die Nuwe Testament, een van die oorspronklike Twaalf Apostels van Jesus Christus (Lk. 6:13–16). Hy was waarskynlik ook bekend as Lebbéüs Thaddéüs (Matt. 10:2–4).