Studiehulp
Aanneming


Aanneming

Die skrifture spreek van twee tipes aanneming.

(1) ’n Persoon wat van nie-Israelitiese afkoms is, word ’n lid van die familie van Abraham en die huis van Israel deur geloof te hê in Jesus Christus, te bekeer, gedoop te word deur onderdompeling, en die Heilige Gees te ontvang (2 Ne. 31:17–18; L&V 84:73–74; Abr. 2:6, 10–11).

(2) Almal wat die reddende ordinansies van die evangelie ontvang, word seuns en dogters van Jesus Christus deur volgehoue gehoorsaamheid aan sy gebooie (Rom. 8:15–17; Gal. 3:24–29; 4:5–7; Mosia 5:7–8).