Studiehulp
Mesag


Mesag

In die Ou Testament was Sadrag, Mesag en Abednégo drie Israelitiese jeugdiges wat saam met Daniël na die paleis van Nebukadnésar, koning van Babilon, gebring is. Mesag se Hebreeuse naam was Mísael. Die vier jong manne het geweier om hulleself te verontreinig deur van die koning se kos en wyn te gebruik (Dan. 1). Sadrag, Mesag en Abednégo is deur die koning in ’n vurige oond gegooi en is wonderbaarlik bewaar (Dan. 3).