Studiehulp
Wingerd van die Here


Wingerd van die Here

’n Simbool van ’n veld van geestelike arbeid. In die Skrifture verwys die wingerd van die Here gewoonlik na die huis van Israel of die koninkryk van God op die aarde. Dit verwys somtyds na die mense van die wêreld oor die algemeen.