Getsémané
’n Tuin waarvan gespreek word in die Nuwe Testament wat naby die Olyfberg is. In Aramees beteken die woord Getsémané “olyfpars.” Jesus het na die tuin gegaan op die aand toe Judas Hom verraai het. Daar het Hy gebid en gely in Getsémané vir die sondes van die mensdom (Matt. 26:36, 39; Mark. 14:32; Joh. 18:1; Alma 21:9; L&V 19:15–19).