Studiehulp
Debora


Debora

In die Ou Testament, ’n profetes wat Israel gerig het en vir Barak aangemoedig het teen die Kanaäniete (Rigt. 4). Die lied van Debora en Barak het Israel se verlossing van knegskap geprys (Rigt. 5).