Studiehulp
Zeesrom


Zeesrom

In die Boek van Mormon, ’n wetsgeleerde in die stad Ammonihah. Alma en Amulek het deur die Gees waargeneem dat Zeesrom gelieg het. Hy is toe bekeer tot die evangelie van Christus (Alma 11:21–46; 15:1–12).