Studiehulp
Patten, David W.


Patten, David W.

’n Lid van die eerste Kworum van Twaalf Apostels wat in die tydvak van die laaste dae gekies is. David Patten was die eerste martelaar van die herstelde Kerk, deurdat hy gedood is tydens die slag van Crooked River in Missouri in 1838.