Studiehulp
Smith, Joseph, Snr.


Smith, Joseph, Snr.

Vader van die Profeet Joseph Smith. Hy is op 12 Julie 1771 gebore. Hy het met Lucy Mack getrou en hulle het nege kinders gehad (JS—G 1:4). Joseph het ’n getroue volgeling geword van die Herstelde evangelie in die laaste dae en het die eerste Patriarg van die Kerk geword. Hy het op 14 September 1840 gesterf.