Studiehulp
Onkruid


Onkruid

’n Gras of giftige onkruid wat soos koring lyk. Dit kan nie van koring onderskei word totdat dit ten volle uitgegroei het nie (Matt. 13:24–30; L&V 86:1–7).