Studiehulp
Regverdigmaking, Regverdig


Regverdigmaking, Regverdig

Om kwytgeskeld te word van die straf vir sonde en sonder sonde verklaar te word. ’n Persoon is geregverdig deur die Saligmaker se genade deur geloof in Hom. Hierdie geloof word getoon deur bekering en gehoorsaamheid aan die wette en ordinansies van die evangelie. Jesus Christus se Versoening stel die mens in staat om te bekeer en geregverdig of kwytgeskeld te word van straf wat hulle andersins sou ontvang.