Studiehulp
Naasteliefde


Naasteliefde

Die suiwere liefde van Christus (Moro. 7:47); die liefde wat Christus het vir die kinders van mense en wat die kinders van mense vir mekaar moet hê (2 Ne. 26:30; 33:7–9; Ether 12:33–34); die hoogste, eerbaarste, sterkste soort liefde, nie bloot toegeneentheid nie.