Studiehulp
Abednégo


Abednégo

In die Ou Testament was Sadrag, Mesag, en Abednégo drie Israelitiese jeugdiges wat, tesame met Daniël, na die paleis van Nebukadnésar, koning van Babilon gebring is. Abednégo se Hebreeuse naam was Asárja. Die vier jong manne het geweier om hulleself te verontreinig deur van die koning se voedsel en wyn te nuttig (Dan. 1). Sadrag, Mesag, en Abednégo is in ’n vlammende oond gegooi deur die koning, maar is wonderbaarlik bewaar (Dan. 3).

Druk