Studiehulp
Ouers


Ouers

Vaders en moeders. Waardige egpare wat behoorlik verseël is in die huwelik in ’n tempel van God, mag hulle rol as ouers vervul deur die ewigheid. “Ouers het ’n heilige plig om hulle kinders in liefde en regverdigheid op te voed, om aan hul fisiese en geestelike behoeftes te voldoen, en om hulle te leer om mekaar lief te hê en te dien, om die gebooie van God te onderhou, en wetsgehoorsame burgers te wees waar hulle ook al mag woon.” (“The Family: A Proclamation to the World” [Die Familie: ’n Proklamasie aan die Wêreld], Ensign, Nov. 2010, 129).