Studiehulp
Samuel die Lamaniet


Samuel die Lamaniet

’n Lamanitiese profeet in die Boek van Mormon wat deur die Here gestuur is om die Nefiete te leer en te waarsku net voor die Saligmaker se geboorte. Samuel het geprofeteer van tekens wat betrekking het op die geboorte en dood van Jesus Christus en van die vernietiging van die Nefiete (Hel. 13–16).