Studiehulp
Amalikia


Amalikia

In die Boek van Mormon, ’n Nefitiese verraaier wat mag verkry het onder die Lamaniete en hulle teen die Nefiete gelei het (Alma 46–51).