Studiehulp
Verlos, Verlossing


Verlos, Verlossing

Om te bevry, te koop, of ’n losprys te betaal, net soos om ’n persoon te bevry van slawerny deur betaling. Verlossing verwys na die Versoening van Jesus Christus en na bevryding van sonde. Jesus se Versoening verlos die hele mensdom van fisiese dood. Deur sy Versoening word diegene wat geloof in Hom het en wat bekeer, ook verlos van geestelike dood.