Studiehulp
Teken


Teken

’n Gebeurtenis of ervaring wat mense verstaan as bewys of stawing van iets. ’n Teken is gewoonlik ’n wonderbaarlike openbaring van God. Satan het ook mag om tekens te toon onder sekere omstandighede. Heiliges moet vir die gawes van die Gees soek maar moet nie vir tekens soek om hul nuuskierigheid te bevredig of hul geloof te ondersteun nie. Die Here sal eerder tekens gee soos Hý dit goeddink, aan diegene wat glo (L&V 58:64).