Studiehulp
Kerk van Jesus Christus


Kerk van Jesus Christus

’n Georganiseerde groep gelowiges wat op hulleself die naam van Jesus Christus deur die doop en deur bevestiging geneem het. Om die ware kerk te wees, moet dit die Here se kerk wees; moet dit sy gesag, leerstellings, wette, ordinansies en naam hê; en moet deur Hom beheer word deur verteenwoordigers wat Hy aangestel het.