Studiehulp
Priester, Aäroniese Priesterskap


Priester, Aäroniese Priesterskap

’n Amp in die Aäroniese Priesterskap. In die voortyd was die hoogste amp in die Levitiese Priesterskap net deur Aäron en sy afstammelinge beklee. Toe Christus die wet van Moses vervul het, is hierdie beperking opgehef.