Studiehulp
Begiftiging


Begiftiging

In ’n algemene sin, ’n gawe van krag van God. Waardige lede van die Kerk kan ’n gawe van krag ontvang deur ordinansies in die tempel wat hulle onderrig en verbonde gee van die Heilige Priesterskap wat hulle benodig ten einde verheffing te verkry. Die begiftiging sluit in onderrig aangaande die heilsplan.