Studiehulp
Matthías


Matthías

Die persoon wat gekies is om Judas Iskáriot te vervang as ’n lid van die Kworum van die Twaalf Apostels (Hand. 1:15–26). Hy was ’n dissipel gedurende die hele tydperk van Jesus se aardse bediening (Hand. 1:21–22).