Studiehulp
Filippus


Filippus

In die Nuwe Testament was Filippus van Betsáida een van die oorspronklike Twaalf Apostels van die Saligmaker (Matt. 10:2–4; Joh. 1:43–45).

’n Ander Filippus was een van sewe wat gekies was om die Twaalf Apostels by te staan (Hand. 6:2–6). Hy het in Samaría en vir ’n Ethiopiese hofdienaar gepreek (Hand. 8).