Studiehulp
Apokalips


Apokalips

Die boek van Openbaring, die laaste boek in die Nuwe Testament; kan ook enige buitengewone openbaring beteken; van ’n Griekse woord wat beteken “geopenbaar” of “ontbloot.”