Studiehulp
Oordeel, Die Laaste


Oordeel, Die Laaste

Die Finale Oordeel wat sal plaasvind na die Opstanding. God, deur Jesus Christus, sal elke persoon oordeel om die ewige heerlikheid wat hy sal ontvang, te bepaal. Hierdie oordeel sal gegrond word op elke persoon se gehoorsaamheid aan God se gebooie, insluitende sy aanvaarding van die soenoffer van Jesus Christus.