Studiehulp
Bronsplate


Bronsplate

’n Kroniek van die Jode vanaf die begin tot 600 v.C. wat baie geskrifte bevat van die profete (1 Ne. 5:10–16). Hierdie kroniek is bygehou deur Laban, een van die Joodse oudstes in Jerusalem. Terwyl Lehi en sy gesin in die wildernis was, het Lehi sy seuns teruggestuur na Jerusalem om die kroniek te verkry (1 Ne. 3–4). (Vir verdere inligting sien “’n Kort verduideliking van die Boek van Mormon” wat in die Boek van Mormon voorkom.)