Studiehulp
Kroon


Kroon

’n Ronde ornament wat op die kop gedra word deur heersers. Dit kan ’n simbool wees van selestiale mag, heerskappy en godheid. Diegene wat volhard tot die einde deur al God se gebooie te onderhou, sal ’n kroon van die ewige lewe ontvang. (Sien L&V 20:14; Moses 7:56; JS—M 1:1).