Studiehulp
Egyptus


Egyptus

Die naam van beide die vrou en dogter van Gam, die seun van Noag. In Chaldees beteken die naam “Egipte”, of “dit wat verbode is” (Abr. 1:23–25).