Studiehulp
Roeping en Verkiesing


Roeping en Verkiesing

Regverdige volgelinge van Christus kan gereken word onder die uitverkorenes wat die bevestiging verkry van verheffing. Hierdie roeping en verkiesing begin met bekering en die doop. Dit word voltooi wanneer hulle “vorentoe beur en [hulle] verlustig in die woord van Christus en volhard tot die einde toe” (2 Ne. 31:19–20). Die skrifture noem hierdie proses die bevestiging van ons roeping en verkiesing (2 Petr. 1:4–11; L&V 131:5–6).

Druk