Studiehulp
Verwek


Verwek

Om gebore te word. Om te verwek is om geboorte te gee, om lewe te skenk, of om in die lewe te roep. In die skrifture word hierdie woorde dikwels gebruik om te beteken om uit God gebore te word. Alhoewel Jesus Christus die enigste kind is wat gebore is van die Vader in sterflikheid, mag alle mense geestelik gebore word uit Christus deur Hom aan te neem, sy gebooie te onderhou, en nuwe mense te word deur die mag van die Heilige Gees.

Druk