Studiehulp
Eli


Eli

’n Hoëpriester en rigter in die Ou Testament toe die Here vir Samuel geroep het om ’n profeet te wees (1 Sam. 3). Die Here het hom tereggewys omdat hy die goddeloosheid van sy seuns verdra het (1 Sam. 2:22–36; 3:13).