Studiehulp
Boek van Herinnering


Boek van Herinnering

’n Boek wat begin is deur Adam waarin die werke van sy nageslagte opgeteken is; ook enige soortgelyke verslae wat bygehou is deur profete en getroue lede vanaf daardie tyd. Adam en sy kinders het ’n boek van herinnering bygehou waarin hulle deur die gees van inspirasie geskryf het, en ’n boek van die geslagte, wat ’n geslagsregister bevat het (Moses 6:5, 8). Sulke verslae mag wel bydra om ons finale oordeel te bepaal.