Studiehulp
Smith, Samuel H.


Smith, Samuel H.

’n Jonger broer van die Profeet Joseph Smith (JS—G 1:4). Samuel is in 1808 gebore en het in 1844 gesterf. Hy was een van die Agt Getuies van die Boek van Mormon en het as een van die eerste sendelinge van die herstelde Kerk gedien (L&V 23:4; 52:30; 61:33–35; 66:7–8; 75:13).