Studiehulp
Lamoni


Lamoni

In die Boek van Mormon, ’n Lamanitiese koning wat bekeer is deur die Gees van die Here en die geïnspireerde leringe van Ammon (Alma 17–19).