Studiehulp
Betánië


Betánië

Die dorp waarin Jesus Christus gewoon het gedurende die laaste week van sy aardse lewe (Matt. 21:17; Mark. 11:11). Geleë aan die suidoostelike hang van die Olyfberg, was Betánië die tuiste van Lasarus, Maria, en Martha (Joh. 11:1–46; 12:1).