Studiehulp
Kanaän, Kanaäniet


Kanaän, Kanaäniet

In die Ou Testamentiese tye, die vierde seun van Gam, (Gén. 9:22; 10:1, 6) en kleinseun van Noag. Kanaäniet verwys na iemand van die land waar Kanaän oorspronklik gewoon het en ook na sy afstammelinge. Kanaäniet was ook ’n naam vir die volk wat die laagland langs die Middellandse kus van Filistéa bewoon het. Hierdie naam is somtyds gebruik om al die nie-Israelitiese bewoners te beskryf van die landstreek wes van die Jordaan, wat die Grieke die Feniciërs genoem het.